Speelgrond

Last modified by XWikiGuest on 2026/05/14 16:55

Speelgrond - 'n deel van die wiki wat jy vrylik kan verander. Hier kan jy oefen om bladsye te redigeer, leer hoe nuwe bladsye geskep word en bestaande bladsye geredigeer word. Om te begin, klik net op Redigeer!

Information

Moenie bekommerd wees oor die oorskryf of verlies van bladsyinhoud nie. Jy kan altyd terugkeer na die oorspronklike weergawe van die bladsy deur die "Geskiedenis"-oortjie onderaan die bladsy te gebruik.

As jy wil sien hoe Wiki-sintaksis bladsy lyk, kan jy op "Bekyk bronteks" in die "Meer aksies"-keuselys klik of op die "Bronkode"-oortjie klik terwyl jy die bladsy redigeer.

Vir eksperimente kan jy ook verskeie toetsbladsye gebruik:

Hieronder vind jy 'n demonstrasie van XWiki-sintaksis, wat jy in wiki-bladsye kan gebruik (koppe, beelde, tabelle).

Koppe

XWiki bied 6 vlakke van koppe. Jy kan hulle gebruik om jou bladsye te struktureer.

Vlak 2 kop

Vlak 3 kop

Vlak 4 kop

Vlak 5 kop
Vlak 6 kop
Information
Toeganklikheid-aanbeveling

Om die beste ervaring aan gebruikers van hulpmiddels in jou wiki te bied, moet jy die gebruik van vlak-1 koppe in bladsyinhoud vermy.

Style

Basiese style ondersteun deur XWiki:

  • Vetgedrukte teks
  • Skuinsdruk teks
  • Onderstreping
  • Deurstreepte teks
  • Teks in onderindeks
  • Teks in bo-indeks

Lyste

U kan verskillende tipes lyste op u wiki-bladsye skep:

Ongeordende lys

  • Vlak 1
    • Vlak 2
      • Vlak 3
    • Vlak 2
  • Vlak 1

Genommerde lys

  1. Punt
    1. Ondersubpunt
      1. Punt
  2. Ondersubpunt

Gekombineerde lyste

  1. Punt 1
    1. Punt 2
      • Punt 3
      • Punt 4
  2. Punt 5

Tabelle

U kan eenvoudige tabelle op wiki-bladsye skep:

Tabel met kop in boonste ry

 Tabelkop  Tabelkop  Tabelkop
 Sel  Sel  Sel
 Sel  Sel  Sel

Tabel met koppe in boonste ry en boonste kolom

 Tabelkop  Tabelkop  Tabelkop
 Tabelkop  Sel  Sel
 Tabelkop  Sel  Sel

Skakels

XWiki laat u toe om skakels na ander wiki-bladsye of eksterne webwerwe te skep:

U kan ook skakels na aanhegsels skep:

XWikiLogo.png

Beelde

U kan maklik beelde in wiki-bladsye invoeg:

XWikiLogo.png

Makros

Makros laat u toe om inhoud op wiki-bladsye te verskeie en ekstra funksionaliteit by te voeg. Hieronder is twee nuttige voorbeelde wat u op u bladsye kan gebruik:

Waarskuwingsmakro

Die makro maak dit moontlik om die gebruiker se aandag te vestig op belangrike inligting:

Warning

Hallo Wêreld!

Inhoud

Die makro genereer outomaties 'n inhoudsopgawe van die wiki-bladsy op grond van die oorskrifte: